Betroubare trounetwerk

Ons Voorkeur Trouvennote

’n Troudag word deur baie mense saam moontlik gemaak.

Deur die jare het ons die voorreg gehad om saam met venues en ander troudiensverskaffers te werk wat help om paartjies se troudag besonders te maak.

Hierdie is nie ’n oop advertensiegids nie.

Die besighede wat hier verskyn, is uitgesoekte trouvennote met wie ons reeds ’n verhouding het, saamgewerk het, of wat ons graag aan ons paartjies bekendstel.

Deur hulle dienste hier beskikbaar te stel, wil ons troubeplanning vir ons paartjies makliker maak en terselfdertyd die mense en besighede ondersteun wat deel vorm van ons groter trou-netwerk.

Blomme & Dekor

Blomme & Dekor

Blomme & Dekor

Elna Koekemoer — Kerse / Candles

Bekostigbare, langdurig brandende handgemaakte kerse vir troues, kerke, partytjies en ander spesiale geleenthede. Elna maak ook kerse volgens spesiale versoeke. Die foto’s wys slegs ’n paar voorbeelde — daar is nog baie meer idees en moontlikhede beskikbaar.

Dorp / area bedien: Molotoweg, naby Roodeplaat Spar

Kontak: +27 71 204 4729

WhatsApp Direct↗’n Direkte WhatsApp-boodskap gaan slegs na die trouvennoot. Wed By Jaco & Team ontvang nie ’n afskrif nie.
Boontoe